Hoofstuk 3: Die vergaderinge van die kerk

3.1. Algemene bepalinge

20.1 Die vergaderinge het, elkeen na sy eie aard en funksie, ’n kerklike gesag12 deur Christus aan hulle toevertrou.

20.2 Die gesag van die ring, na aanleiding van sy aard en funksie, oor die kerkraad is dieselfde as dié van die sinode en die Algemene Sinode, na aanleiding van elkeen se eie aard en funksie, oor die kerkeraad.


12 Vergelyk Artikel 3 en 21 van die Kerkorde.


Kerkorde NGKerk (2011)

 

TREFWOORDEN

Bevoegdheid van meerdere vergaderingen
Bevoegdheid van kerkelijke vergaderingen

VERWANT MET
Kerkorde GKN (1905) Art. 36
Kerkorde GKSA (2000) 36
Kerkorde GKv (1978) Art. 35
Kerkorde vGKN (2008) 37
Kerkorde VGKSA (2005) 35