Hoofstuk 4: Die arbeid van die kerk
4.10. Rentmeesterskap
Artikel
57
Elke kerkvergadering maak die nodige voorsiening vir die sorgvuldige beheer van die stoflike aangeleenthede van die Kerk en doen jaarliks verslag van sy rentmeesterskap aan die gemeente, ring, sinode of Algemene Sinode, soos die geval mag wees.25
25 Hierdie Artikel moet saam gelees word met die Reglement vir die Reëling van Eiendomme, Goedere en Fondse.