Hoofstuk 2: Die ampte van die kerk
2.1 Algemene bepalinge
Artikel
4
Niemand mag in die kerk van Christus in een van die besondere ampte dien sonder dat hy/sy
- op wettige wyse beroep (of verkies) is,
- die nodige approbasie verkry het, en
- bevestig is nie.