Werknemers anders as bedienaars van die Woord in diens van ’n gemeente of die kerkverband, se diensverhouding word per diensooreenkoms gereël.