Hoofstuk 3: Die vergaderinge van die kerk

3.2. Besondere bepalinge

3.2.4 Die Algemene Sinode

Die Moderatuur van die Algemene Sinode, bestaande uit ’n moderator, ’n assessor, en ’n aktuarius, lei die Sinode (vergelyk Artikel 25 van die Kerkorde). Die algemene sekretaris tree op as skriba van die vergadering, met adviserende stem. Die Moderatuur word tydens die sinodesitting deur die moderators/voorsitters van die onderskeie sinodes bygestaan.


Kerkorde NGKerk (2011)

 

TREFWOORDEN

Bijzondere synode