Hoofstuk 3: Die vergaderinge van die kerk

3.2. Besondere bepalinge

3.2.4 Die Algemene Sinode

Die Algemene Sinode mag diensgroepe/kommissies/taakspanne benoem om hom van advies te bedien of om besluite en opdragte uit te voer.


Kerkorde NGKerk (2011)

 

TREFWOORDEN

Deputaten van de generale synode