Die Algemene Sinode kan deur die Algemene Taakspan Fondse kerkkantore organiseer en personeel aanstel om die kantore te beman.