Die Kerk beywer hom vir Skrifgefundeerde beskouinge ten opsigte van aktuele, leerstellige en etiese aangeleenthede en die bevordering van ’n sedelik gesonde openbare lewe.