Slotartikels

Nalewing en wysiging van die Kerkorde

Al hierdie artikels is, wat die wettige orde van die kerk betref, in gemeenskaplike oorleg vasgestel en in eensgesindheid aanvaar.

As dit in die belang van die kerke is, behoort hulle gewysig, aangevul of verminder te word. ’n Kerkraad, klassis of partikuliere sinode mag dit egter nie doen nie; hulle sal hulle daarop toelê om die bepalings van hierdie Kerkorde na te leef solank hulle nie deur die algemene sinode verander is nie.


Kerkorde VGKSA (2005)

 

TREFWOORDEN

Naleving van de kerkorde
Wijziging van de kerkorde

VERWANT MET
Kerkorde CanRC (1985) 76
Kerkorde FRCA (2003) 81
Kerkorde GKN (1905) Art. 86
Kerkorde GKSA (2000) 86
Kerkorde GKv (1978) Art. 84