Die ampte

Emeritering

As ’n predikant deur ouderdom, siekte of ander oorsake nie meer in staat is om sy ampswerk te verrig nie, bly hy regtens dienaar van die Woord.

Die kerk wat hy gedien het, sal hom op gepaste wyse onderhou. Hierdie verpligting geld ook teenoor die weduwees en weeskinders van predikante.


Kerkorde VGKSA (2005)

 

TREFWOORDEN

Emeritaat

VERWANT MET
Kerkorde CanRC (1985) 13
Kerkorde FRCA (2003) 13
Kerkorde GKN (1905) Art. 13
Kerkorde GKSA (2000) 13
Kerkorde GKv (1978) Art. 13
Kerkorde NGKerk (2011) 14