Opsig oor die leer en die erediens

Biddae

In tye van oorlog, algemene rampe en ander groot probleme waarvan alle kerke die druk ervaar, sal ’n biddag uitgeskryf word deur die klassis wat deur die laaste algemene sinode daarvoor aangewys is.


Kerkorde VGKSA (2005)

 

TREFWOORDEN

Vasten- en bededagen

VERWANT MET
Kerkorde CanRC (1985) 54
Kerkorde FRCA (2003) 66
Kerkorde GKN (1905) Art. 66
Kerkorde GKSA (2000) 66
Kerkorde GKv (1978) Art. 69