Die tug

Heropneming van geëkskommuniseerdes

As ’n geëkskommuniseerde langs die weg van berou weer in die gemeente opgeneem wil word, sal dit aan die gemeente bekendgemaak word.

As niemand hierteen beswaar maak nie, sal hy na verloop van minstens drie Sondae weer opgeneem word, na die doen van openbare skuldbelydenis, waarby die vasgestelde formulier gebruik moet word.


Kerkorde VGKSA (2005)

 

TREFWOORDEN

Terugkeer in de gemeente
Instemming van de gemeente

VERWANT MET
Kerkorde CanRC (1985) 70
Kerkorde FRCA (2003) 75
Kerkorde GKN (1905) Art. 78
Kerkorde GKSA (2000) 78
Kerkorde GKv (1978) Art. 78