Die vergaderings

Instruksies en voorstelle vir meerdere vergaderings

’n Mindere vergadering mag nie ’n instruksie of ’n voorstel vir ’n meerdere vergadering vasstel alvorens die moontlike besluite van voorgaande sinodes betreffende die voorgestelde saak noukeurig gelees is nie. Sake wat reeds afgehandel is, moet nie opnuut aan die orde gestel word nie, tensy geoordeel word dat wysiging noodsaaklik is.


Kerkorde VGKSA (2005)

 

TREFWOORDEN

Agenda
Instructie

VERWANT MET
Kerkorde CanRC (1985) 33
Kerkorde FRCA (2003) 33
Kerkorde GKN (1905) Art. 46
Kerkorde GKSA (2000) 46
Kerkorde GKv (1978) Art. 33