Die ampte

Opleiding tot die diens van die Woord

Die kerke onderhou ’n teologiese universiteit vir die opleiding tot die diens van die Woord.

By die taak van die professore in die teologie, behoort die uitlegging van die Heilige Skrif en die verdediging van die suiwer leer teen ketterye en dwalings.

Predikante wat afgesonder is vir die opleiding tot die diens van die Woord, bly, op die wyse van emeritus-predikante, verbonde aan die kerk wat hulle gedien het en behou die regte van ’n bedienaar van die Woord.

Die kerke aanvaar saam die verpligting om na behore in hulle en hulle weduwees en weeskinders se onderhoud te voorsien.


Kerkorde VGKSA (2005)

 

TREFWOORDEN

Taak van de hoogleraar
Opleiding van de predikant

VERWANT MET
Kerkorde CanRC (1985) 19
Kerkorde FRCA (2003) 17
Kerkorde GKN (1905) Art. 18
Kerkorde GKSA (2000) 18
Kerkorde GKv (1978) Art. 18