Die vergaderings

Partikuliere sinodes

’n Partikuliere sinode word gevorm deur ’n groep naburige klassisse, wat elk twee predikante en twee ouderlinge afvaardig. Die aantal kan op drie gestel word as die sinode deur twee of drie klassisse gevorm word. Die partikuliere sinode sal een keer per jaar saamkom, tensy daar dringende redes is om dit meer dikwels te doen.

Aan die einde van die partikuliere en algemene sinode sal die tyd en plek van die volgende sinode vasgestel word. Daar sal ook ’n sameroepende kerk vir hierdie vergadering aangewys word.


Kerkorde VGKSA (2005)

 

TREFWOORDEN

Particuliere synode
Samenroepende kerk

VERWANT MET
Kerkorde CanRC (1985) 47
Kerkorde GKN (1905) Art. 47
Kerkorde GKSA (2000) 47
Kerkorde GKv (1978) Art. 45
Kerkorde NGKerk (2011) 32