Die tug

Onderlinge toesig

As iemand afwyk van die suiwer leer of hom in sy lewe wangedra, en dit ’n geheime saak is wat geen openbare aanstoot gee nie, sal die reël wat Christus duidelik in Mattheüs 18 voorskryf, nagekom word.


Kerkorde VGKSA (2005)

 

TREFWOORDEN

Onderling toezicht
Private zonden

VERWANT MET
Kerkorde FRCA (2003) 70
Kerkorde GKN (1905) Art. 72
Kerkorde GKSA (2000) 72
Kerkorde GKv (1978) Art. 73