Die ampte

Ampsdraers en owerheid

Die ampsdraers sal dit aan die gemeente voorhou dat hulle gehoorsaamheid en eerbied aan die owerheid verskuldig is omdat God die owerheid ingestel het. Hierin moet hulle self ’n goeie voorbeeld stel en in die weg van gepaste respek en korrespondensie daarna strewe dat die owerheid die diens van die kerk steeds wettig beskerm.


Kerkorde VGKSA (2005)

 

TREFWOORDEN

Overheid, kerk en -

VERWANT MET
Kerkorde CanRC (1985) 28
Kerkorde FRCA (2003) 27
Kerkorde GKN (1905) Art. 28
Kerkorde GKSA (2000) 28
Kerkorde GKv (1978) Art. 27
Kerkorde NGKerk (2011) 67