Die vergaderings

Konsulente

Die klassis sal vir elke vakante gemeente ’n predikant as konsulent aanwys wat die kerkraad ter wille van die goeie orde sal adviseer, in die besonder by beroepingswerk. Beroepingsbriewe behoort ook deur die konsulent onderteken te word.


Kerkorde VGKSA (2005)

 

TREFWOORDEN

Consulent

VERWANT MET
Kerkorde CanRC (1985) 45
Kerkorde FRCA (2003) 43
Kerkorde GKv (1978) Art. 43