Opsig oor die leer en die erediens

Toelating tot die nagmaal

Die kerkraad sal slegs diegene wat belydenis van hulle geloof volgens die gereformeerde leer afgelê het en wat godvresend lewe, tot die nagmaal van die Here toelaat. Diegene wat uit susterkerke kom, sal op grond van ’n goeie attestasie van leer en lewe toegelaat word.


Kerkorde VGKSA (2005)

 

TREFWOORDEN

Toelating tot het avondmaal
Attestatie bij verhuizing

VERWANT MET
Kerkorde CanRC (1985) 61
Kerkorde FRCA (2003) 54
Kerkorde FRCA (2003) 57
Kerkorde GKN (1905) Art. 61
Kerkorde GKSA (2000) 61
Kerkorde GKv (1978) Art. 60