Die onderlinge vermaning as bediening van die versoening
As iemand dan ten opsigte van die suiwerheid van die leer of
vroomheid van die wandel sondig, moet, in sover dit heimlik is en
geen openbare aanstoot gegee het nie, die reël onderhou word soos
Christus duidelik in Mattheus 18 voorskrywe.