Oor die Dienste

Genre: Bladartikel

Kerkelike bewilliging nodig om ’n beroep elders heen op te volg

’n Bedienaar van die Woord wat eenmaal wettig beroep is, mag die kerk waaraan hy verbonde is, nie sonder bewilliging van die kerkraad met die diakens en toestemming van die klassis verlaat om op ’n ander plek ’n beroep op te volg nie; en geen ander kerk mag hom ontvang voordat hy van die kerk en klassis wat hy gedien het, wettige getuienis van sy losmaking getoon het nie.


Kerkorde GKSA (2000)

 

TREFWOORDEN

Beroeping
Akte van ontslag

VERWANT MET
Kerkorde CGK (2010) Art. 10
Kerkorde Dordrecht (1619) Art. 10
Kerkorde GG (1907) Art. 10
Kerkorde GKN (1905) Art. 10
Kerkorde GKv (1978) Art. 7
Kerkorde NGKerk (2011) 8
Kerkorde VGKSA (2005) 7

COMMENTAAR
Spoelstra, B. (1989) Art. 10
Visser, J. (1999) Art. 10