Oor Kerklike Tug

Berou oor heimlike sondes

Die heimlike sondes waaroor die sondaar berou het nadat hy deur een persoon afsonderlik of in teenwoordigheid van twee of drie getuies vermaan is, moet nie voor die kerkraad gebring word nie.


Kerkorde GKSA (2000)

 

TREFWOORDEN

Private zonden
Aangifte bij de kerkenraad

VERWANT MET
Kerkorde CGK (2010) Art. 73
Kerkorde Dordrecht (1619) Art. 73
Kerkorde GG (1907) Art. 73
Kerkorde GKN (1905) Art. 73
Kerkorde GKv (1978) Art. 74
Kerkorde VGKSA (2005) 74

COMMENTAAR
Spoelstra, B. (1989) Art. 72 & 73
Visser, J. (1999) Art. 72/73