Oor Kerklike Tug

Waak oor die heiligheid van die amp

As ampsdraers ’n openbare growwe sonde bedryf wat in die kerk skandelik of ook by die owerheid strafbaar is, moet hulle deur die kerkraad dadelik voorlopig in hul amp geskors word; ouderlinge en diakens moet dan deur die kerkraad en ’n naburige kerkraad of deputate van twee naburige kerkrade in hulle amp geskors of daarvan afgesit word. Bedienaars van die Woord moet deur die kerkraad en deur die naburige kerkraad of deputate van twee naburige kerkrade egter net geskors word, waarna die klassis met advies van die deputate van die partikuliere sinode oordeel of hulle heeltemal uit hulle amp afgesit moet word.


Kerkorde GKSA (2000)

 

TREFWOORDEN

Tucht over ambtsdragers
Schorsing
Afzetting
Goedkeuring door de classis
Toestemming van de naburige kerkenraad
Publieke zonden

VERWANT MET
Kerkorde CGK (2010) Art. 79
Kerkorde Dordrecht (1619) Art. 79
Kerkorde GG (1907) Art. 79
Kerkorde GKN (1905) Art. 79
Kerkorde GKv (1978) Art. 79
Kerkorde VGKSA (2005) 79

COMMENTAAR
Spoelstra, B. (1989) Art. 79 & 80
Visser, J. (1999) Art. 79/80