Oor die Dienste

Toelating tot diens van die Woord in ’n ander kerk

Geen bedienaar van die Woord mag in ’n ander kerk die Woord of sakramente bedien sonder bewilliging van die kerkraad van daardie kerk nie en niemand wat die diens van sy kerk onderbreek of nie in vaste diens staan nie, mag hier en daar gaan preek sonder die toestemming van die klassis of ’n partikuliere sinode nie.


Kerkorde GKSA (2000)

 

TREFWOORDEN

Bevoegdheid elders

VERWANT MET
Kerkorde CGK (2010) Art. 15
Kerkorde Dordrecht (1619) Art. 15
Kerkorde GG (1907) Art. 15
Kerkorde GKN (1905) Art. 15
Kerkorde GKv (1978) Art. 10
Kerkorde NGKerk (2011) 10
Kerkorde NGKerk (2011) 3
Kerkorde VGKSA (2005) 10

COMMENTAAR
Spoelstra, B. (1989) Art. 15
Visser, J. (1999) Art. 15