Hoofstuk 3: Die vergaderinge van die kerk

3.2. Besondere bepalinge

3.2.1 Die kerkraad

26.1 Elke gemeente het ’n kerkraad aan wie die opsig oor, die regering van en die tug in die gemeente toevertrou is.

26.2 Die kerkraad bestaan uit al die bedienaars van die Woord, asook die ouderlinge en diakens14.


14 Vergelyk NGB Artikel 30.


Kerkorde NGKerk (2011)

 

TREFWOORDEN

Kerkenraad

VERWANT MET
Kerkorde GKN (1905) Art. 37
Kerkorde GKSA (2000) 37
Kerkorde GKv (1978) Art. 36
Kerkorde vGKN (2008) 31
Kerkorde VGKSA (2005) 36