Hoofstuk 3: Die vergaderinge van die kerk

3.1. Algemene bepalinge

22.1 In meerdere vergaderinge word alleen die sake behandel wat daar tuis hoort of daarheen verwys is deur mindere vergaderinge en wat nie in mindere vergaderinge afgehandel kon word nie.

22.2 ’n Meerdere vergadering kan optree indien ’n kerkraad of ring nie meer bestaan nie of nie kan konstitueer nie.


Kerkorde NGKerk (2011)

 

TREFWOORDEN

Bevoegdheid van meerdere vergaderingen

VERWANT MET
Kerkorde GKN (1905) Art. 30
Kerkorde GKSA (2000) 30
Kerkorde GKv (1978) Art. 30
Kerkorde vGKN (2008) 29
Kerkorde VGKSA (2005) 30