Die ampte

Ontheffing uit die amp

As ’n predikant eers volgens die reël van artikel 5 geroep is, het hy hom lewenslank aan die kerklike diens verbind. Dit beteken dat hy sy amp nie mag neerlê nie.

Hy kan slegs van sy amp onthef word en oorgaan tot ’n ander staat van lewe, indien die kerkraad en die klassis, met medewerking van die deputate van die partikuliere sinode, van oordeel is dat daar gewigtige redes voor is.


Kerkorde VGKSA (2005)

 

TREFWOORDEN

Levenstaak
Ontheffing van het ambt

VERWANT MET
Kerkorde CanRC (1985) 12
Kerkorde FRCA (2003) 15
Kerkorde GKN (1905) Art. 12
Kerkorde GKSA (2000) 12
Kerkorde GKv (1978) Art. 15
Kerkorde NGKerk (2011) 11