Die ampte

Toelating van voorgangers wat nog nie lank lid van een van die kerke is nie

Voorgangers wat hulle kort tevore by een van die kerke gevoeg het en wat nie afkomstig is uit ’n kerk waarmee kerklike gemeenskap onderhou word nie, sal slegs met groot versigtigheid tot die diens van die Woord toegelaat word.

Daarby sal die toepaslike algemene kerklike bepalings in ag geneem word.

Indien die klassis en die deputate van die partikuliere sinode dit nodig ag, sal hulle eers ’n proeftyd deurmaak.


Kerkorde VGKSA (2005)

 

TREFWOORDEN

Toegang tot het ambt van predikant

VERWANT MET
Kerkorde CanRC (1985) 4
Kerkorde CanRC (1985) 7
Kerkorde FRCA (2003) 5
Kerkorde FRCA (2003) 9
Kerkorde GKN (1905) Art. 9
Kerkorde GKSA (2000) 9
Kerkorde GKv (1978) Art. 9