Die ampte
Artikel
14
Ontslag van verbintenis aan die gemeente
Die kerkraad mag nie ’n predikant van sy verbintenis aan ’n gemeente ontslaan sonder medewete en goedkeuring van die klassis en die deputate van die partikuliere sinode nie.