Oor Kerklike Tug
Artikel
74
Die kerkraad als bedienaar van die versoening
As iemand, nadat hy deur twee of drie persone in liefde oor ’n heimlike sonde vermaan is, geen gehoor gee nie of ’n openbare sonde bedryf het, moet dit by die kerkraad aanhangig gemaak word.
commentaar