Oor die Dienste
Artikel
20
Onderhoud van predikantweduwee en wese
By die afsterwe van ’n bedienaar van die Woord moet die kerk wat hy gedien het of in die geval van ’n professor aan die Teologiese Skool, die kerkverband, sy weduwee en wese eervol in hulle nooddruf versorg.
commentaar