Oor Kerklike Tug
Artikel
76
Verharding veroorsaak afhouding van die Nagmaal
Diegene wat hardnekkig die vermaning van die kerkraad verwerp en ook die wat ’n openbare of anders ’n growwe sonde gedoen het, moet van die sakramente [nagmaal]* van die Here afgehou word.
* Hierdie gedeelte is verander deur die Nasionale Sinode 1997, en moet nog goedgekeur word deur die Algemene Sinode
commentaar