Oor die Dienste
Artikel
7
Binding aan plek of wettige sending
As iemand tot die diens van die Woord in ’n bepaalde kerk beroep word, moet hy op die bepaalde plek gevestig wees, tensy hy gestuur word om elders kerke te vergader.

commentaar